SO halfpad deur my lees van Cowan se boek vra kollega Angela Tuck my daaroor: “And the message is doom and gloom?”
Darem nie, of liewer, nie nét nie. Daar is hoop, maar die eerste stryd is om die openbare mening aan die regte kant te hou, en dié is feller as ooit tevore. Die goeie ouens is min of meer in beheer van Eskom, maar daar is magte aan die werk wat nie huiwer om vuil te speel om hulle uit die pad uit te kry nie. Cowan sonder ’n klompie name uit op wie sy hoop berus: André de Ruyter, Jan Oberholzer, Malegapuru Makgoba, Calib Cassim, Phillip Dukashe en Segomoco Scheppers.
Oor hulle en andere soos hulle skryf Cowan:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.