AS ’n Suid-Afrikaner wat al langer as drie jaar in Colombia in Suid-Amerika woon, het ek tot my groot verbasing nog nie een keer hier ’n kragonderbreking ervaar nie.
Selfs die gereelde natuurrampe in hierdie streek met sy uiterse klimaatsverskille raak die toegang tot betroubare elektrisiteitsvoorsiening bitter selde.
Dít afgesien van die feit dat Colombia tans weer hernude polities gedrewe geweld, gewapende konflik, buitensporige vlakke van korrupsie, strukturele armoede (veral in die landelike gebiede) en van die hoogste vlakke van werkloosheid vergeleke met ander lidlande van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) beleef. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.