Politieke Notaboek | G’n niks power vir die ANC people nie

DIE WEEK SE DINGE

Politieke Notaboek | G’n niks power vir die ANC people nie

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se paniek oor Eskom, ‘Kill the Boer’, Zille wat weer ’n gifeier lê, en Dali Mpofu wat sy rieme met Johann van Loggerenberg styfloop.

Die ANC raak by die dag meer paniekerig oor die impak van die elektrisiteitskrisis op die party se steun in die bevolking.

Die huidige vlaag van beurtkrag is die ergste tot nog toe en die gatvolfaktor onder die publiek is op rekordvlakke. Dit ondermyn boonop die ekonomie op ’n wesenlike manier in ’n tyd dat Suid-Afrika dit kwalik kan bekostig.

’n Senior ANC-bron sê vir my daar is diep ongelukkigheid oor die kragonderbrekings in ANC-takke, streke en strukture en ’n sterk aandrang dat die regering iets moet doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.