ONTHOU julle nog vir Comical Ali? Ek dink ons het minstens twee plaaslike weergawes.
Kom ek verfris jou geheue. Mohammed Saeed al-Sahhaf was Saddam Hussein van Irak se minister van inligting toe die Amerikaners die land in 2003 binnegeval het. Hy het elke dag ’n perskonferensie gehou wat wêreldwyd op televisie uitgesaai is.
Hy het met ’n ernstige gesig vertel hoe honderde Amerikaanse soldate buite Bagdad selfmoord gepleeg het. Ek onthou nog sy heftige ontkenning dat daar Amerikaanse tenks en troepe (hy het hulle “bloedsuiende insekte” genoem) naby Bagdad was, terwyl ’n mens die gevegte op die agtergrond kon hoor en tenks verbygedreun het by die regeringsgebou waar hy gepraat het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.