DIS seker al vier jaar sedert enige landbou-organisasie my gevra het om met hulle te kom gesels.
Sommige boere beweer ek is ’n ANC-sikofant en ander vrees die oordeel van die Skepper. Dit beteken ons kan heerlik saam rugby kyk en ’n glas duur rooiwyn deel, maar my teenwoordigheid op ’n openbare platform maak die duiwel by ’n boeredag los.
Toe Agri SA dus ’n maand of twee gelede hulle jaarafsluiting hou en ek ’n uitnodiging kry om my daar stil te kom gedra, kon ek nie nee sê nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.