’n Wonderlike stad, maar vreeslike munisipaliteit

FEESTELIKE RIOOL

’n Wonderlike stad, maar vreeslike munisipaliteit

Aan die vooraand van die feesseisoen lyk dit nie asof die eThekwini-munisipaliteit skoon kuswater sal kan verseker vir die duisende besoekers wat in Suid-Afrika se gesogte vakansiebestemming verwag word nie, skryf GREG ARDÉ.

MXOLISI KAUNDA, wat deur sommige “Dirtbin” se burgemeester genoem word, lyk verdoem as hy dit doen en ook as hy dit nié doen nie. Die groot vraag is: Kan hy die reputasie van ’n vakansiestad herstel wat baie mense steeds as wonderlik beskou?

eThekwini se ANC-burgemeester is uitgedaag om ’n swembroek aan te trek en by ’n see in te duik wat wemel van E. coli, langs ’n stad wat sukkel om sy erg wankelende sanitasiestelsel reg te ruk.

Dit kan dalk net skeptici verkeerd bewys en wys hoe veilig dit is om in die seewater te swem van ’n stad wat deur baie mense nostalgies as Suid-Afrika se vakansiespeelterrein beskou word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.