DIÉ WEEKSE DINGE
POLITIEKE NOTABOEK | Durban: ’n mensgemaakte ramp
Die ramp wat Groter Durban getref het, was meer ’n mensgemaakte as ’n natuurramp. En dit gaan ’n ramp bly solank as wat die ANC, spesifiek sy RET-faksie, daar regeer, skryf MAX DU PREEZ.
DIÉ WEEKSE DINGE
POLITIEKE NOTABOEK | Durban: ’n mensgemaakte ramp
Die ramp wat Groter Durban getref het, was meer ’n mensgemaakte as ’n natuurramp. En dit gaan ’n ramp bly solank as wat die ANC, spesifiek sy RET-faksie, daar regeer, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
DIE Ethekwini-metro is presies drie jaar gelede, op 18 April 2019, ook deur oormatige reën getref en die vloede het meer as 70 lewens geëis en vele geboue en infrastruktuur beskadig. Honderde miljoene rand is deur die staat en die privaat sektor geskenk om die skade te herstel en vir ’n herhaling van vloedskade voor te berei. Weerkundiges het dié week se vloede toe al voorspel.
Ek het ’n paar weke gelede met ’n groep senior sakelui in Durban gaan gesels. Hulle wou eintlik net oor die geweld en plundering in Julie verlede jaar praat. Die sielkundige en ekonomiese skade van dié agt dae van anargie, die werk van die RET-faksie, manifesteer steeds. Meer as 350 mense is in die geweld dood.
Ek het Durban dié keer as ’n ietwat verwese, verweerde stad ervaar. En toe kom die vloede. Die dodetal gaan waarskynlik weer in die koers van 350 draai...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.