Johann Rupert, die waarheid en die leë barette

DIE GEVAAR VAN LOUTERE ONKUNDE

Johann Rupert, die waarheid en die leë barette

Die EFF beweer Johann Rupert oefen ‘in geheel’ invloed uit op die ekonomie. Dít wys net hoe min die party weet, skryf ROB ROSE.

WANNEER dit by Johann Rupert kom, is daar minstens een ding waaroor ’n mens met die EFF kan saamstem: Daar is duidelik ’n groot behoefte aan beter opvoeding.

Laas week het Julius Malema se rooi barette na die land van wyn opgeruk om 'n “petisie” aan Remgro se kantoor in Stellentialaan in Stellenbosch te beteken.

In ’n radio-onderhoud het die EFF-woordvoerder Sinawo Tambo behendig geïllustreer presies hoe verskriklik gevaarlik loutere onkunde kan wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.