KHAMPEPE-KOMMISSIE
Verdagmakery: Stellenbosch se nuwe sport
Die reaksie vanuit ’n deel van die wit Afrikaanse gemeenskap oor die Stellenbosch-verslag oor rassisme deur die Khampepe-kommissie het ALI VAN WYK laat besef hoe ver die universiteitsgemeenskap op Stellenbosch nog daarvan is om net ’n basiese funksionerende veelrassige gemeenskap te word.
KHAMPEPE-KOMMISSIE
Verdagmakery: Stellenbosch se nuwe sport
Die reaksie vanuit ’n deel van die wit Afrikaanse gemeenskap oor die Stellenbosch-verslag oor rassisme deur die Khampepe-kommissie het ALI VAN WYK laat besef hoe ver die universiteitsgemeenskap op Stellenbosch nog daarvan is om net ’n basiese funksionerende veelrassige gemeenskap te word.
Deel
AFGETREDE regter Sisi Khampepe se verslag oor die bewerings van rassisme aan die Universiteit Stellenbosch is reeds meer as ’n maand rugbaar, maar ek skryf nou eers daaroor. Dis omdat ek aanvanklik glad nie wou reageer nie.
Ek kan nie ontken dat ek ’n soort tamheid ontwikkel het oor die stagnering van die gesprek rondom rassisme nie. Aan die een kant het jy ’n groot gros wit mense wat reken “rassisme word deesdae agter elke bossie uitgeskop”, wat dan gevolglik of in hulle dop kruip of geheel en al oorreageer wanneer dit ter sprake kom.
Aan die ander kant het jy, veral op sosiale media, ’n ál radikaler en boelierige linkse faksie wat elke Kosie van Koekenaap wil verantwoordelik hou vir al die sondes van sy wit voorvaders, slawerny in Afrika en Amerika, 400 jaar se kolonialisme, apartheid, en mikro-aggressies op Stellenbosch...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die Kassie is lankal nie meer net ’n kassie nie
Tussen Dis-Chem se Harold en MTN se Grieks
As jy self baas én klaas is
Wéér op soek na ’n nuwe SA identiteit
‘Dis maar hoe ons julle Boertjies hanteer ...’
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.