Tussen Dis-Chem se Harold en MTN se Griekse state is niemand...

JY'S DEEL VAN DIE CHURN, CHINA

Tussen Dis-Chem se Harold en MTN se Griekse state is niemand aan jóú kant nie

ALI VAN WYK reken as dit by verantwoordbaarheid en morele ruggraat kom, het privaat ondernemings net so 'n groot verantwoordelikheid teenoor gewone mense as regerings.

DESJARE was ’n telefoon ’n eenvoudige besigheid.

By die tiekieboks op Valhalla-lugmaggimnasium se stoep in 1990 moes ek 01562 skakel om huis toe te bel.

Ná so drie prrrr-prrrr’s in jou oor sou jy hoor: “Nommer asseblief?” Dit was die stem van die sentrale-operateur op ons dorpie, 70 km van Johannesburg af...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.