OP die voorblad van Pieter du Toit se nuutste boek pryk Tokyo Sexwale, Saki Macozoma, Patrice Motsepe en Cyril Ramaphosa – enkele van die ANC-biljoenêrs van die titel – maar dié viertal se fortuine sou dalk vandag heel anders gelyk het as dit nie ook was vir die manne van Anglo American nie: Ernest en Harry Oppenheimer, Gavin Relly, Michael Spicer, Clem Sunter, Bobby Godsell en Doug Band word uitgesonder, maar daar is andere ook.
Veral Harry Oppenheimer word uitgelig as iemand wat vroeg reeds verder as net Anglo se uitgebreide houvas op Suid-Afrikaanse besigheid gekyk het:
“[Bobby] Godsell called Oppenheimer a Renaissance man. ‘The son of Sir Ernest was someone deeply concerned about and interested in the human condition and its evolution. I mean, he had one of the largest collections of Lord Byron's original manuscripts in the world. He was interested in civilization, whatever you think it means. But he was a man of ideas ... He was as much interested in politics as he was interested in business. He surrounded himself with progressive true-blue liberals even though many in his organization did not share his political views and were considered conservative and racist. He appointed people who had ideas, so he employed fierce Anglo critic Alex Boraine as a business practice consultant, and Boraine employed me, and they were [considered to be] odd appointments.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.