×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Dorpie se WhatsApp-groep wys SA se grootste bate: ons, die ...

DOEN-DIT-SELF

’n Dorpie se WhatsApp-groep wys SA se grootste bate: ons, die mense

Die ware storie oor ons land lê in die fynskrif van ons menseverhoudings. En dit is soveel gesonder as wat sommige politici ons wil laat glo. Gesprekke op 'n klein dorpie se WhatsApp-groep het ANNELIESE BURGESS weer hieraan herinner.

EERS die storie agter die storie.

Koster, Swartruggens en Derby is die drie dorpe in die Kgetlengrivier-munisipaliteit in Noordwes. In Maart 2021 (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-03-04-willie-jones-koster-se-regruk-generaal/) vertel ek die verstommende verhaal van hoe die hooggeregshof die gemeenskap toestemming gegee het om die bestuur van die watersuiwerings- en riooldienste by hulle onbekwame munisipaliteit oor te neem. Binne agt weke, en danksy R14 miljoen uit inwoners se sakke, het Koster vir die eerste keer in jare weer lopende, skoon water gehad.

Die gemeenskap het die aanleg vier maande lank met groot sukses bestuur, totdat die hof gelas het dat beheer weer aan die munisipaliteit oorgegee moes word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.