‘AS EK MAAR NET ...’
Spyt kom nie altyd te laat nie
Berou is een van ons kragtigste emosies, en ook van die mees misterieuse en misverstane, sê Daniel H. Pink, ’n skrywer van ’n nuwe boek oor die onderwerp. Berou is die foto-negatief van ’n goeie lewe, en deur te besin oor waaroor ons berou het, kan ons toekomstige berou vermy, sê hy. ANNELIESE BURGESS vertel meer.

Deel
Ek is spyt dat ek nie die land verlaat het toe ek die kans gehad het om dit te doen nie. – 44-jarige man, Zimbabwe
Ek is spyt dat ek nie vir een van my naaste vriende wat ek op universiteit ontmoet het, gesê het ek is lief vir haar nie. Sy is oorlede nadat ons albei met ander mense getrou het. My vrou het my verbied om haar te sien en sy is dood sonder dat sy ooit geweet het hoe ek oor haar voel. – 40-jarige man, Suid-Afrika
Ek is spyt dat ek my kinders se opvoeding aan iemand anders toe vertrou het. – 54-jarige man, Zimbabwe..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.