×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Voorspellings oor afsterwe van SA ekonomie is erg oordrewe

SA EKONOMIE

Voorspellings oor afsterwe van SA ekonomie is erg oordrewe

Magnus Heystek moes dalk na JP Landman se ontledings van die gebeure onder die oppervlak van Suid-Afrika se politieke ekonomie gekyk het voordat hy met Piet Viljoen in ’n BizNews-tweestryd meegeding het, skryf PIET CROUCAMP.

IN ’n poging om ’n dralende vraagstuk op sosiale media tot die volle konsekwensies te voer het BizNews die afgelope week die storie gedra van R1 miljoen wat aan twee beleggingsbestuurders beskikbaar gemaak is om vir ’n termyn van vyf jaar in óf die plaaslike markte óf die internasionale markte te belê.

Counterpoint se Piet Viljoen het die twyfelagtige voorreg gehad om die plaaslike markte met R500,000 aan te durf en Brenthurst Wealth se Magnus Heystek kon die wye ooptes van die internasionale markte gebruik om beleggingswinste te genereer.

Die meeste ekonome, ook Viljoen en Heystek, is dit eens dat dit beter is om jou belegging te diversifiseer. Tóg is die tweeledige keuse waarin sosiale media die gesprek wil dwing ook vaardig onder die fondsbestuurders van die meeste groot beleggingsmaatskappye...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X