’n Boer van die Overberg se radikale transformasie en sy...
OPDRAANDE PAD NA IETS BETER
’n Boer van die Overberg se radikale transformasie en sy gesprek met God
Van jongs af was daar ’n bewustheid diep in sy hart dat die Here planne met hom gehad het, maar hy het nie geweet wat dit sou behels nie, vertel die Overbergse boer Kosie van Zyl aan die skrywer Etienne van Heerden in Gekap uit klip: Die storie van Agri Dwala. ANNELIESE BURGESS het dié boek gaan lees en doen verslag.
KOSIE VAN ZYL se wortels lê diep in die Overbergse grond. As kind was dit sy droom om in sy pa en oupa se voetspore te volg en die vierde geslag Van Zyl te word wat vir 80 jaar, ononderbroke, die plaasbestuur van Fairfield in die Napier-distrik behartig het.
Sy kinderjare op die plaas was idillies en het die saadjie geplant vir die boerdery wat hy in 2006 vir 'n groep van 29 begunstigdes van die plaas en breër Napier-omgewing op die been sou help bring.
Dit begin met meentgrond wat hulle by die Kaap Agulhas-munisipaliteit huur. Byna al die lede van die Agri Dwala Trust was reeds kleinboere in eie reg, al het van hulle net ’n paar beeste gehad wat om hul huise geloop het, vertel Kosie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Willem Viljoen, die boeremusiek-fluisteraar
Die groot ge-hanna-hanna van 2021
Van die Paarl tot Pravda: ’n SA sjef in Moskou
Die mesmakers van Mzansi
Helde wat ’n prys betaal het vir die waarheid
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.