BOEKBEDONNERD #35 | Is ons die laaste obsessief lesende geslag?

HOND SE GEDAGTES

BOEKBEDONNERD #35 | Is ons die laaste obsessief lesende geslag?

Ná ’n draai by Vrye Weekblad se boekefees op Stilbaai wonder DEBORAH STEINMAIR onwillekeurig of ons miskien die laaste geslag is wat so hopeloos boekbedonnerd sal wees. En sy skryf oor een van daardie boeke ‘wat ek naby my sal hou en oor en oor sal lees’.

EK het laas Saterdagoggend ’n vinnige draai gegooi by Vrye Weekblad se wonderbaarlike boekefees in Stilbaai. Ek kon nie lank bly nie, want ’n strandhuis vol familie van ver het gewag om my 60ste te vier.

Dis ’n rare en betowerende ervaring wanneer ’n skare lesers en skrywers onder een dak vergaar. In die Baptiste-kerksaal het die lug vibreer soos blaaie wat ritsel. Ek gaan nie eens die beroemdes opnoem wat opgedaag het nie – netnou laat ek iemand uit.

Op so ’n feestelike geleentheid wonder ek onwillekeurig: Is ons miskien die laaste geslag wat so hopeloos boekbedonnerd sal wees?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.