Die Kassie is lankal nie meer net ’n kassie nie

SIT DIT AAN SIT DIT AAN

Die Kassie is lankal nie meer net ’n kassie nie

ALI VAN WYK onthou die treurmares van televisie in die 1980's in Suid-Afrika, en hoe ver ons daarvan wegbeweeg het.

MY naam is Ali. Ek is ’n televisiefanatikus.

Selfs in 2022 voel dit of ’n mens moet bieg as jy van televisie hou. Bespreek jy en ’n paar ander sofapokkels op Facebook die nuutste sensasionele reekse op die ooraanbod van stroomdienste wat deesdae tot ons beskikking is, kan ek jou wed daar gaan iemand wees wat sê: “Ons het al vyf jaar gelede ons televisie by die Hospice-winkel afgelaai en van toe af het ons nog nooit teruggekyk nie …”

“Nee maar dankie dat jy laat weet het, Sirelda. Julle kyk beslis ook nie vorentoe nie. Wat dink jou tieners régtig hiervan?”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.