Apartheid: ’n Spookledemaat wat bly pyn

KOMPLEKS EN FASSINEREND

Apartheid: ’n Spookledemaat wat bly pyn

DEBORAH STEINMAIR is getraumatiseer en teen die kant van die kop geklap deur Almini van der Merwe se debuut.

EK is beïndruk met Umuzi se Trailblazer-reeks: Hierdie kort fiksie uit die boonste rak wil nuwe grond omploeg wat betref inhoud, styl en vorm, verduidelik die uitgewer. Dit word geskryf deur outeurs van Suid-Afrika en ander Afrikalande en die Afrika-diaspora en vertel stories wat jou laat verstaan wat dit beteken om op hierdie kontinent te woon. Die reeks se embleem is ’n buitelyn van Afrika.

Ek het reeds ál drie Trailblazers gelees wat agterin Alminie van der Merwe se Ghost Limb genoem word: Chisoni deur JG Jesman; The Man Who Never Was deur Douglas Kruger; en Junx deur Tshidiso Moletsane; en met veel insig weggestap.

En nou Ghost Limb...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.