Van (deels) Eerste na Derde Wêreld – Suid-Afrika onder die ANC

SA VS. SINGAPOER

Van (deels) Eerste na Derde Wêreld – Suid-Afrika onder die ANC

FLIP BUYS, leier van die Solidariteit Beweging, sit sy vinger op die redes waarom hy meen post-apartheid-Suid-Afrika nie dieselfde sukses as ander postkoloniale lande soos Singapoer behaal het nie.

Van Derde Wêreld na Eerste Wêreld, die Singapoer-storie is die beskrywende titel van die boek wat ’n vorige leier van Singapoer, Lee Kuan Yew, oor sy land se skouspelagtige ontwikkeling oor vier dekades geskryf het.

Hoewel die hele Suid-Afrika nog nooit volledig gemoderniseer het nie, is die mislukking van Eskom sprekend van die proses van omvattende demodernisering wat tans in die land afspeel. Die naam van ’n boek oor die ANC se drie dekades van bewind sou eerder “Vanaf (deels) Eerste Wêreld na Derde Wêreld − die ANC-storie” kan wees.

Die vraag is wat onderliggend aan die ANC se mislukking is? Waarom kon hulle nie dieselfde sukses behaal as wat talle postkoloniale lande soos Singapoer bereik het nie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.