INGRID JONKER se enigste kind, Simone, is Maandag aan kanker oorlede.
Daar is mense wat jy jou nooit kan voorstel as bejaard nie. Mense soos Marilyn Monroe, James Dean, Jesus, Lady Di en Ingrid Jonker. Dis asof iets tragies en weerloos hulle lewenslank omgeef het; ’n eteriese skoonheid en broosheid. Dis asof hulle intenser as ander geleef het, gedoem om uit te brand, soos ’n kers in die wind.
Ingrid Jonker was volgens André Brink emosioneel agt jaar oud. Danksy haar biograaf, Petrovna Metelerkamp, is ons bekend met talle foto’s van hierdie begaafde nimf met haar gebroke-bokkie-oë en kinderlike uitstraling...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUS SAG, SUIKERFEETJIE
Simone Cilliers-Jonker: Die kind is nie dood nie
DEBORAH STEINMAIR besin oor ’n dogter se verlore stryd om haar ma se erfenis te bewaar en die droefheid van haar onvoldoende bemoederde lewe.
Deel
INGRID JONKER se enigste kind, Simone, is Maandag aan kanker oorlede.
Daar is mense wat jy jou nooit kan voorstel as bejaard nie. Mense soos Marilyn Monroe, James Dean, Jesus, Lady Di en Ingrid Jonker. Dis asof iets tragies en weerloos hulle lewenslank omgeef het; ’n eteriese skoonheid en broosheid. Dis asof hulle intenser as ander geleef het, gedoem om uit te brand, soos ’n kers in die wind.
Ingrid Jonker was volgens André Brink emosioneel agt jaar oud. Danksy haar biograaf, Petrovna Metelerkamp, is ons bekend met talle foto’s van hierdie begaafde nimf met haar gebroke-bokkie-oë en kinderlike uitstraling...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ragfyn krag van vroue
Om die bos gebamboozle
Donker, dodelik, disfunksioneel en droë humor
My beste boeke van die jaar
Apartheid, ’n spookledemaat wat bly pyn
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.