Spesiale verslag | Kniediep in die dinges

CHOLERA-UITBRAAK

Spesiale verslag | Kniediep in die dinges

Die cholera-uitbraak in Hammanskraal is in die eerste plek ’n politieke krisis, nie net ’n gesondheidskrisis nie. Die ANC én die DA moet pa staan. En daar is nog baie sulke tikkende tydbomme in die land, skryf ILSE SALZWEDEL.

TWEE-EN-TWINTIG mense dood, 29 bevestigde gevalle van cholera en altesame 183 mense in die hospitaal met gastro-intestinale toestande. Dít was die situasie gisteroggend (Donderdag) in Hammanskraal noord van Pretoria.

Die amptelike oorsaak? Besoedelde water.

Die eintlike oorsaak? Politici wat 19 jaar lank nie genoeg omgegee het om na desperate inwoners te luister en ’n rioolaanleg op te gradeer nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.