SEDERT die militêre inval in Oekraïne is daar is blykbaar ’n byna sikofantiese en onderdanige drif by die ANC om Rusland se Vladimir Putin ter wille te wees.
Die een ná die ander ampsdraer of minister vind rede om ’n ampsbesoek aan die Kremlin te bring. En aangesien die president hierdie internasionale reise moet goedkeur, kan daar weinig twyfel wees dat Cyril Ramaphosa toenemend eienaarskap van Suid-Afrika se buitelandse beleid jeens Rusland geneem het.
Lasbrief vir kinderontvoering..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.