Die ANC se nuwe credo: We put fokol

LIEWE LAND ...

Die ANC se nuwe credo: We put fokol

Hoe is dit dat die hele land weet dat byna alle dienste wat die staat moet lewer, elke dag verder agteruitgaan, maar die regering sien dit nie as ’n krisis nie? Dit is verstommend dat leiers soos Cyril Ramaphosa en sy kabinet net soos gewoonlik aangaan en nie met drastiese ingrypings kom om die verrotting te stuit nie, meen MAX DU PREEZ.

TOE ek Dinsdag vir Thandi Modise, minister van verdediging, in die parlement oor die Russiese vragskip Lady R hoor sê “We put fokol on that ship”, het ek my verbeel ek hoor ’n miljoen stemme van oraloor in die land skreeu: “You put fokol anywhere!”

Die uitbreek van cholera in twee provinsies wat al 17 lewens geëis het, is ’n metafoor vir die snelle agteruitgang in die land wat die regering blykbaar magteloos is om te stuit.

Cholera word deesdae met katastrofiese natuurrampe en mislukte state geassosieer, nie met moderne demokrasieë nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.