Wapens aan Rusland: Wat is die ANC se werklike spelplan?

GROOTSTE FOUT

Wapens aan Rusland: Wat is die ANC se werklike spelplan?

MAX DU PREEZ bepeins die aard en gevolge van Suid-Afrika se wapenverskaffing aan Rusland in die middel van ’n oorlog op ’n soewereine staat. Dit was dalk die ANC se mees fatale fout tot nog toe.

SANKSIES, isolasie van die Weste, die einde van die Agoa-handelsooreenkoms en ’n nóg swakker rand (dit was gister klaar R19,34 vir ’n dollar) is Suid-Afrika se voorland as Amerika gaan staan by sy aanklag dat Suid-Afrika in Desember wapens en/of ammunisie aan Rusland verskaf het.

Dit het die maande lange vraag nou in skerper fokus geplaas: Wat is die ANC se werklike spelplan oor Rusland?

Finansier Rusland regtig die bankrot ANC, soos vele beweer?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.