DIE Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPK) is in Februarie onder voorlopige likwidasie geplaas nadat ’n verhuurder dié instelling weens onbetaalde huurgeld hof toe gesleep het.
Die Poskantoor se mees onlangse finansiële state toon dat skuldeisers meer as R4,4 biljoen geskuld word. En die skuld oorskry die bates met meer as R4 biljoen. Dit beteken dat dit tegnies insolvent is. (Ofskoon die Poskantoor sedertdien hierdie spesifieke maatskappy betaal het en aangedui het dat vir ’n opheffing van die likwidasiebevel gevra gaan word, is daar baie ander skuldeisers.)
Ná die hofbevel het die DA gesê die Poskantoor was “’n bodemlose put" en dat likwidasie die laaste strooi kan wees vir “een van die swaks bestuurde entiteite in die kommunikasiedepartement”. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.