Daar’s lig aan die einde van die tonnel, maar hoe lank is die tonnel?

DIE MORSIGE EINDE

Daar’s lig aan die einde van die tonnel, maar hoe lank is die tonnel?

ALI VAN WYK bespeur ’n swaarmoedigheid onder wit mense van sy generasie wat in ’n stadium vuur en vlam was vir die demokratiese Suid-Afrika. Hy ondersoek sommige van die veronderstellings waarop die vrees en woede gebaseer is.

DIE voormalige slimkind van die bankbedryf, Mark Barnes, hou daarvan om hart oop te maak op Twitter.

Barnes is passievol deel van Suid-Afrika. Hy het lankal sy moue opgerol en as uitvoerende hoof by die bankrot SA Poskantoor ingespring om dit te probeer red. Ná drie jaar het hy geloop omdat hy die posbank te ver buite bereik van sy base se gulsige politieke vingers gerangeer het.

Mark se apokaliptiese vraag eggo ’n sentiment wat ek in die afgelope twee maande sedert Eskom se erger kragonderbrekings hoor by wit mense wat tot onlangs selfs links van die middel was. Mense wat die nuwe Suid-Afrikaanse projek eens geheel omhels het, gebruik woorde soos “finaal uitmekaarval”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.