SIEN NIKS, HOOR NIKS, SÊ NIKS
En skielik is André de Ruyter nie meer die vark in die verhaal nie
As daar een ding is wat Suid-Afrikaners dié week uit die absurde bontspringery oor Eskom in die parlement geleer het, is dit dat die ANC-regering, die polisie, die Valke en die nuwe raad van Eskom soos die spreekwoordelike drie knape optree: see no evil, hear no evil, speak no evil. Die enigstes wat dusver enige eer oor het, is André de Ruyter en die vorige Eskom-raadsvoorsitter, Malegapuru Makgoba, skryf MAX DU PREEZ (by die lig van ’n herlaaibare lampie in fase 6-beurtkrag). En tog is dit De Ruyter wat deur die ANC gedagvaar word.

Deel
DIE vorige grootbaas van Eskom, André de Ruyter, sy politieke baas, minister Pravin Gordhan, en die destydse raad van Eskom was ontsteld dat grootskeepse korrupsie en misdaadsindikate Eskom van binne af rysmier, maar die polisie en die Valke was uiters traag om op te tree.
De Ruyter gaan vra sakelui toe meer as twee jaar gelede om ’n privaat ondersoek te finansier, en gee aan oud-polisiekommissaris George Fivaz die opdrag om dit te bestuur.
..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Nie ’n energiekrisis, maar ’n regeringskrisis’
Vrae oor News24 se Eskom-exposé
Hoekom CR se rusbank-dollars saak maak
Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery
Gauteng-gesondheid kort net spyker in doodskis
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.