Satisfaksie ná dié aksie? ActionSA se (baie) lang pad na die Uniegebou

VERKIESING 2024

Satisfaksie ná dié aksie? ActionSA se (baie) lang pad na die Uniegebou

ActionSA onder leiding van Herman Mashaba het aanvanklik groot belofte getoon, wat intussen effens getaan het. PIET CROUCAMP het Michael Beaumont, die nasionale voorsitter, gepols oor van dié party se beleidsbrandpunte, soos xenofobie, godsdiens in skole, ekonomiese groei, maatskaplike toelae, groeiplanne en die doodstraf.

DIE nasionale voorsitter van ActionSA, Michael Beaumont, is duidelik intelligent en nie onwillig om die geveg na sy opponente toe te neem nie. Hy het ’n goeie en beredeneerde begrip van Suid-Afrika se sistemiese probleme en is snellergereed met voorlopige oplossings.

Wat ook al ons verskille, is hy dit met my eens dat uMngeni se burgemeester, Chris Pappas, ’n idioom met gunstige bona fides vir ’n breë spektrum Suid-Afrikaners verteenwoordig.

Ek het Beaumont oor ’n paar beleidskwessies genader wat ek gedink het tot dié party se nadeel in die aanloop tot die 2024-verkiesing strek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.