Dié keer brand daar nie ’n liggie voor in die wapad nie

OP DIE AFGROND

Dié keer brand daar nie ’n liggie voor in die wapad nie

MAX DU PREEZ glo Suid-Afrika gaan die donkerste uur van sy geskiedenis binne en bekommer hom oor volgende jaar se algemene verkiesing.

In die donker gang word die vlam weerkaats
In die prente waar die skadu’s dans
Maar die vlam is delikaat en fyn
En dit kan soos ’n dief in die donker nag verdwyn

– Uit Laurika Rauch se “Die Gang”.

OOR my meer as vier dekades in die voorste gestoeltes van die politieke joernalistiek in Suid-Afrika het ek oor my land en gemeenskap se laagste en gevaarlikste oomblikke verslag gedoen en ontleed. Ek was sonder uitsondering meer optimisties as die meeste ander ontleders dat Suid-Afrika dié krisisse in een stuk sou kon oorleef. Die slegste gebeur nooit in Suid-Afrika nie, het ek telkens gesê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.