SKAAM EN MAGTELOOS
Die ANC se voete loop na Wellington, maar hy ga’ Worcester toe
Wat lê aan die hart van die ANC se affiniteit vir Moskou? Nostalgie? Geld? Die desperate middelvinger van ‘n magtelose om mislukking te kamoefleer? Want daar is geen sigbare plus-kant aan die liefdesverhouding nie, skryf MAX DU PREEZ, net nag vir die ekonomie.

Deel
Hou djou rokkies bymekaar
More gaan ons Boland toe
My voete loop na Wellington maar ek gaan Worcester toe.
- Uit 'n tradisionele Afrikaanse volksliedjie
IRRASIONEEL is die ANC-beleid oor Rusland en die oorlog in Oekraïne beslis: as die ANC nie vir Amerika en die Weste genoeg paai hieroor nie, gaan dit ekonomiese gevolge hê wat die ANC se kanse om volgende jaar die verkiesing te wen, ernstig kan ondermyn.
Die gewone kieser gaan nie die ANC sagkens behandel omdat dit aan Rusland se kant is nie. Die hele Weste/Rusland/Oekraïne-kwessie skeel gewone mense bra min, hulle soek net 'n beter lewe en hoop vir die toekoms...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ANC se nuwe credo: We put fokol
Wat het ons gedoen?
Wapens aan Rusland: Wat is ANC se plan?
Sonder morele kompas verloor SA wêreld-aansien
Hel SA buitelandse beleid te veel oor na Brics?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.