Cyril en ‘The Hitchhiker’s Guide to the Galaxy’

DIEP DENKE ONTBREEK

Cyril en ‘The Hitchhiker’s Guide to the Galaxy’

Die werklike skade van Cyril Ramaphosa se onoortuigende, ongedansde politieke dans met Vladimir Putin is die twyfel en onsekerheid wat dit vir Suid-Afrikaanse finansiële instellings in internasionale markte inhou, skryf PIET CROUCAMP.

IN The Hitchhiker’s Guide to the Galaxy som Douglas Adams die lewe op as ’n ervaring van opeenvolgende moeilike vrae.

Miljoene jare gelede, verduidelik hy, het ’n ras van hiperintelligente, pandimensionele wesens moeg geraak vir die voortdurende gekibbel oor die sin van die lewe. In ’n poging om die komplekse vrae van menswees te beantwoord, besluit hulle om ’n superrekenaar te bou, een wat die grootte van ’n klein stad beslaan.

Die rekenaar is mensgeskape en moet ’n naam hê. Die mees ontwykende eienskap vir ’n bleeksiel-filosoof word die naam: Deep Thought...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.