STILBLY is ook ’n antwoord, het een of ander fatalistiese wysgeer blykbaar met sy laaste asem op sy sterfbed geprewel.
Dit is selde dat ’n boek so breedsprakig soos Truth to Power: My Three Years Inside Eskom meer in swye as in woorde sê. André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, gebruik innuendo, insinuasie en suggestie om oortuigende bewerings te maak sonder om die niemandsland tussen misdaadintelligensie en bewyslas oor te steek.
Dit was sy strategie in die media-onderhoud met Annika Larsen op 22 Februarie 2023, maar ook tydens sy onlangse verskyning voor die nasionale vergadering se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.