SUID-AFRIKA is gister en eergister met tonele op televisie getrakteer van ’n regter wat herhaaldelik ’n senior advokaat streng tot orde moes roep.
Reg agter die advokaat het sy springlewendige en glimlaggende kliënt gesit wat maande gelede op mediese parool uit die tronk vrygelaat is omdat hy kwansuis op sterwe gelê het.
Dis die Dali en Zuma Show, ’n sepie wat die knaende ondermyning van ons howe uitbeeld...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.