The Good van Banyana, The Bad van die netbal, The Ugly van...

SPORT

The Good van Banyana, The Bad van die netbal, The Ugly van ons sokkerbase

Vir LOUIS DE VILLIERS was die netbaltoernooi in Kaapstad pynlik, maar die briljante Banyana en 'n klompie ander dinge maak darem op daarvoor.

DIE beste van tye, die vrotste van tye, soos die bekende ou Dickens-intro gaan.

Deesdae – en waarskynlik ook dikwels tydens ons almal se vaagweg onthoude Goeie Ou Dae – meestal die vrotste van tye, die vrotste van tye, die vrotste van tye.

Die Goeie Ou Dae duur in werklikheid selde langer as ’n maand of drie en dan voel dit soos jare. Die Slegte Ou Dae eweneens, maar ons breine is genadiglik ook bedraad om die jare lange Liewe Vader Hoe Pynlik Mediocre Ou Dae in ons geheue na weke te laat voel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.