“Hasie, hasie, Vaaljapie / Die olifant speel kitaar / Die slakkie speel die slaksofoon / En die skilpad sê net POi Poi (tongklik) POi Poi (tongklik)", was een van die eerste liedjies wat my ma my leer sing het; ’n blinkhelder herinnering van vroeë kleuterjare.
Boeiende haasstories
So van hasies gepraat: Drie stories oor dié spesie boei my al vandat ek dit die eerste keer gehoor het; een hiervan was Richard Adams se redelik hardcore meesterstuk Watership Down...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
SPORT
Skilpad vs. Bazball-hasie was pure pret
Die reeks om die As was ’n tydige herinnering aan die vreugde van properse toetskrieket – en 'n moderne Hasie-en-Skilpad-les, skryf LOUIS DE VILLIERS.
Deel
“Hasie, hasie, Vaaljapie / Die olifant speel kitaar / Die slakkie speel die slaksofoon / En die skilpad sê net POi Poi (tongklik) POi Poi (tongklik)", was een van die eerste liedjies wat my ma my leer sing het; ’n blinkhelder herinnering van vroeë kleuterjare.
Boeiende haasstories
So van hasies gepraat: Drie stories oor dié spesie boei my al vandat ek dit die eerste keer gehoor het; een hiervan was Richard Adams se redelik hardcore meesterstuk Watership Down...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Tour g’n apteek op wiele; en seweskalender suig
Alcaraz troef Djokovic, Tour én Bokke
Musk vs. Zuckerberg
TV-sport uit ’n koorsige siekbed
Sweedse Seksfederasie en ander strontstories
Deel
Deel
Volgende artikelLouis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.