EK is een keer oor ’n interkom gefire. Daai tipe wat by die voorhek sit en dan kan iemand binne die gebou met jou praat terwyl jy in die straat staan.
Ek het die oggend by my nuwe, drie dag oue werk opgedaag en toe ek die knoppie druk, sê die baie beskaafde en gawe man oor die interkom dat hulle nie ’n stoel vir my het nie.
Ek vra ewe of hulle die volgende dag ’n stoel vir my sal hê. Nooit, seg hy. Ons gaan nooit vir jou ’n stoel hê nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KOS
Aletta se tydtonnel-sop
ALETTA LINTVELT mymer oor die waarde van vriendskappe en mense wat vir jou sop maak as jy rock bottom slaan.
Deel
EK is een keer oor ’n interkom gefire. Daai tipe wat by die voorhek sit en dan kan iemand binne die gebou met jou praat terwyl jy in die straat staan.
Ek het die oggend by my nuwe, drie dag oue werk opgedaag en toe ek die knoppie druk, sê die baie beskaafde en gawe man oor die interkom dat hulle nie ’n stoel vir my het nie.
Ek vra ewe of hulle die volgende dag ’n stoel vir my sal hê. Nooit, seg hy. Ons gaan nooit vir jou ’n stoel hê nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Steak vir een
Aletta se hiperfiksasie-hoender
Wegraping op ’n bord
Souserige sampioene is goed genoeg
Aletta se eie Cook Pray Soak
Deel
Deel
Volgende artikelAletta Lintvelt
KosskrywerAletta Lintvelt is ’n skrywer en kosstilis met drie kookboeke agter die blad en was vir byna ’n dekade die kosredakteur van onder meer Weg en Platteland. Sy woon deesdae in Vishoek en werk as ’n life coach en skrywer.