Barbenheimer

FLIEKS

Barbenheimer

Hollywood is terug! Barbie verpletter die eerste naweek alle loketrekords in Amerika met ’n verbysterende $155 miljoen; Oppenheimer volg dieselfde naweek met $80,5 miljoen. Die boodskap: Die publiek wil oorspronklike rolprente sien. LAUREEN ROSSOUW en LEON VAN ROOYEN gee hulle indrukke van dié twee megatreffers.

  • 04 Augustus 2023
  • Vrye Tyd
  • 9 min om te lees
  • artikel 21 van 31
  • Laureen Rossouw en Leon van Rooyen

Ken steel ‘Barbie’-kollig

Barbie het ’n kringloop voltooi, maar ons het nog lank nie kenough van Ken gesien nie, skryf LAUREEN ROSSOUW. Dalk tyd vir Ken, die fliek?

BARBIE is 64. Ek is 67. Ek ken haar al my hele lewe lank. Solank ek kan onthou, was sy die onderwerp van eindelose debatte oor hoe meisies moet lyk, wat hulle wil hê en wie en wat hulle moet wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.