Aletta se hiperfiksasie-hoender

KOS

Aletta se hiperfiksasie-hoender

ALETTA LINTVELT, ons kosskrywer, gaan hierdie winter sonder enige gevoel van skaamte voedselmeditasie toepas deur dieselfde heerlike dis te herhaal totdat sy dit nooit weer wil sien nie.

WAT is ’n hiperfiksasiemaaltyd, vra jy dalk, liewe leser.

Wel, dis ’n groot sug van verligting op ’n bord.

Dis ’n veilige, wollerige kombersie van geborgenheid. Geen nuwe inligting nie. Alles is bekend. ’n Voedselmeditasie. Vir my is dit ’n oomblik van kalmte en die gebrek aan enige ekstra sensoriese stimulus om te verwerk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.