Steak vir een

KOS

Steak vir een

Ons kosskrywer ALETTA LINTVELT deel haar gunsteling-steakresep, wat sy voortaan vermoedelik net vir haarself sal hoef voor te sit.

EK bly nou vir die eerste keer sedert ek 28 was, weer alleen.

Wat eet mense wat op hulle eie bly? Ek het die grootmenslewe dieselfde jaar as Sex & The City betree en was oortuig ek gaan plankdun, met ’n pak sigarette en slegs ’n bottel wyn in die yskas, my aande in dowwe lig op ’n tikmasjien deurbring terwyl ek op Die Een wag.

Maar anders as Carrie Bradshaw het ek meer op kos as mans verlief geraak en dus my aande met kookboeke en ’n houtlepel in my eerste geel kombuis in Observatory deurgebring. Ek het dikwels vir myself risotto gemaak en op die smal balkon in Crownstraat by kerslig sit en eet terwyl ek na CD’s luister. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.