Hunter Kennedy: 40 en tevrede?

MUSIEK

Hunter Kennedy: 40 en tevrede?

Twintig jaar sedert sy proteslirieke Afrikaners uit hulle gemaksone begin dwing het, bevraagteken hy steeds die establishment, maar reken mense hunker verniet na die ou Fokof. ANELIA HEESE het in Amsterdam met die songwriter gesels.

DIE skemerige kafeekroeg waar ek vir Hunter Kennedy ontmoet, skep tydelik ’n lafenis teen Amsterdam se drukkende hitte.

“Hulle doen nie somers so goed hier nie,” lag hy waar hy die ingang volstaan. Die rockster het homself begewe: Die verslete swart denimbroek wat as Fokofpolisiekar se nie-amptelike uniform beskou kan word, is vir ’n praktiese kortbroek verruil.

Fokofpolisiekar is tans op hulle 20 Jaar van Fokof-toer en die liriekskrywer moet binnekort vir ’n sound check by Melkweg gereed wees. Vanaand gaan dié venue, in die hartjie van hierdie wêreldstad, proppenstoevol met aanhangers wees. ’n Paar sal met plakkies en ’n Springboktrui opdaag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.