Valiant Swart: die rock ’n roll-redder van volksmusiek

DIE VLOEK VAN DIE KITAAR

Valiant Swart: die rock ’n roll-redder van volksmusiek

Hy is Afrikaanse musiek se verkleurmannetjie, maar DIRK JORDAAN meen een van Valiant Swart se grootste bydraes tot Afrikaans moet nog behoorlik belig word. Hy is veel meer as die Mystic Boer, die rocker en die televisiester.

DIE lont wat Valiant Swart se loopbaan aan die brand gesteek het, die album Dorpstraat Revisited, is vanjaar 25 jaar oud.

“Die album was ’n volslae vloekskoot,” sê hy oor die 14 liedjies wat in 1996 opgeneem is.

“Ons was bespreek vir ateljeesessies vir ’n tipe ‘Stellenbosch rock’-versamelalbum, maar ek het vergeet om die orkeslede te laat weet. Toe gebruik ek maar die ateljeetyd om ’n klomp van my meer obskure, akoestiese folk- en blues-nommers op te neem. Net stem, kitaar en mondfluitjie.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X