DIS alles die Romeine se skuld.
Dis hulle wat die soenery laat hand uitruk het nadat die antieke Grieke die gewoonte uit Indië na die Weste uitgebrei het. Skielik kon jy omtrent nêrens in antieke Rome stap sonder dat iemand met hulle lippe na jou kant toe mik nie.
Daar was soene vir sosiale, politieke en wetlike doeleindes. Daar was selfs reëls wat voorsiening gemaak het vir drie soorte soene: osculum, ’n kus op die hand of wang, basium, ’n soen op die lippe, en savolium, die innige soene van minnaars...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Covid-19 en die seisoen van leedvermaak en openbaring