Trump über alles, sê ook ’n groot klomp wit Suid-Afrikaners

TRUMP-MANIE

Trump über alles, sê ook ’n groot klomp wit Suid-Afrikaners

MAX DU PREEZ probeer uitpluis wat die aantrekkingskrag van Donald Trump vir Amerikaners en ’n beduidende groep wit Suid-Afrikaners is.

HULLE is oral, die Trump-aanhangers, selfs in jou en my families en kringe van kennisse. Voorspelbaar is baie van hulle onder die stomper potlode in die kissie wat nie kan spel nie en ons kan hulle met ’n rol van die oë ignoreer. Maar verrassend baie oënskynlik intelligente en goed aangepaste mense bly hardnekkig lede van die Trump-kultus, al doen en sê die man ook wat.

Hoe werk dié mense se koppe? Wat laat sulke mense alle sin vir rede, demokrasie en ordentlikheid opskort om die lofsange van die mees gebrekkige en gevaarlike internasionale magsfiguur van die laaste anderhalfeeu te bly sing?

Ons moet in Amerika begin...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.