10 dinge wat jy moet weet terwyl die tweede vlaag SA nou hárd slaan

PANDEMIE

10 dinge wat jy moet weet terwyl die tweede vlaag SA nou hárd slaan

Het die nuwe variant van die coronavirus Suid-Afrika onkant betrap? Wat moet jy weet oor ivermektien? Wat doen jy as iemand in jou huis siek word? En wat op aarde gaan aan met die land se pogings om entstof te koop? ELSABÉ BRITS beantwoord hierdie en ander vrae.

1. Hoe vol is ons hospitale, en wat is die situasie met suurstof en ventilators?

Dit gaan woes – en veel erger as in Julie en Augustus verlede jaar.

TANS is daar altesame 16,600 mense met Covid-19 in die land se staats- en privaat hospitale. Sowat 2,270 van hierdie mense is in intensiewesorgeenhede en 945 is aan ventilators gekoppel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.