Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 11 Augustus 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 25 van 32

Laureen Rossouw:

Dit was eers die mooi verpakking wat my oortuig het om hierdie geskenk, wat lyk of dit uit die suide van Spanje ingevoer is, na 'n ete-afspraak saam te vat sonder om te weet wat binne-in is.

Toe ons dit oopmaak, kom ons op hierdie absoluut heerlike, sculpted stukkonfyt af wat saam met bloukaas voorgesit is. Duce del Cabo is die perfekte kaasbord-centrepiece...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.