Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae aan Koos Kombuis
Hy sou baie graag Richard Branson se boek Screw It, Let’s Do It vir pres. Cyril Ramaphosa geskenk wou gee, sê die deurwinterde musikant en skrywer vir LAUREEN ROSSOUW. Sy nuwe book, It's Always Friday Somewhere in the Universe (Naledi), is 'n ruimte-eeuse fabel geïnspireer deur Robinson Crusoe en sal binnekort beskikbaar wees.
Deel
1. Bovril of Marmite?
Niemand wat ek ken het al ooit Bovril geproe nie.
2. Wat luister jy in die kar?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Annemarié van Niekerk
15 vrae aan Anna-Mart
15 vrae aan Pieter Fourie
15 vrae aan Nathan Trantraal
15 vrae aan Louis Jansen van Vuuren
Deel
Deel
Volgende artikelLaureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.