15 vrae aan Annemarié van Niekerk

AGTERBLAD

15 vrae aan Annemarié van Niekerk

Haar boek Onder ’n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika, ’n memoir (Tafelberg), het onlangs ons rakke getref. Sy woon al 20 jaar in Den Haag en werk aan ’n nuwe roman, het die bekroonde skrywer vir LAUREEN ROSSOUW vertel.

1. Watter publikasie(s) lees jy eerste ding elke oggend?

Vrye Weekblad, Daily Maverick en Trouw, die koerant waarvoor ek boeke resenseer – alles aanlyn.

2. Watter boek lê langs jou bed?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.