Netflix se bes bewaarde geheime

FLIEKS

Netflix se bes bewaarde geheime

Daar kom donker dae vir Engelse inhoud, skryf PIETER VAN DER LUGT, maar veral Netflix is vol anderstalige skatte wat ’n mens maklik miskyk. Hy beveel ’n paar aan.

HOLLYWOOD se skrywers en akteurs staak al van Mei af, die eerste keer in 60 jaar dat sterre en skrywers só saamstaan. Al die beste en duisende dollars vir hulle, maar dit beteken mettertyd gaan daar ’n tekort aan Engelse kykgoed wees. Selfs oorklankings sal skaarser raak.

Dis ’n bedekte seën vir nie-Engelse kunsmakers, maar ook vir kykers wat soms moeg raak vir die stugge ou Anglosfeer. Wanneer dit gebeur, kan ’n mens asem skep agter die halfduim hoë versperring van onderskrifte, soos die filmregisseur Bong Joon-ho (Parasite) dit noem. 

Nie dat alles oorkant die muurtjie beter is nie, maar min dinge kan ’n brein uitvars soos nuwe uitsigte en insigte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.