IN Zoom- of Google-vergaderings is ons almal se bolywe netjies geklee, maar wat gaan onder aan? Wat versteek ons in elk geval onder ons klere?
Ons is almal fruits. Peule, pere, spanspekke, cherries, eiervrug, pampoentjies, aspersies, adamsvye, oogappels. Soetgebak: vetkoeke, tertjies, roomhorinkies. Dis ’n jolige, sappige spul wat ongesiens in die skadu gedy. Ons is seksuele wesens. Ek het al geskryf oor swak seks in boeke, maar wat van rolprentseks?
Mans hou van rowwe seks op die kombuistafel. Dit lei ek af uit flieks soos The Postman Always Rings Twice. Hoe higiënies kan dit wees, wonder my innerlike Johanna Brandt. Die vrou word sonder meer gegryp en soos ’n sak patats op haar rug neergewerp in hierdie tradisionele ruimte van onderdanigheid, kaalvoetigheid en swangerskap voor die stoof. Langs die kapblok, dat die meel warrel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
ONS SKIET TEKORT
Fliekseks en vaal wasgoed
DEBORAH STEINMAIR dink nie seks verfilm so goed nie.
Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Ma soos ’n supernova
Bonsende boesems en gips in die skaamhaar
Onder ’n bloedrooi son bak ons
Kiekies van ’n aardige kind
Jou DNS string tot anderkant Pluto
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.