Die seer van emigreer

RUBRIEK

Die seer van emigreer

ZIRK VAN DEN BERG was tot nou toe te rou om te skryf oor sy besluit 25 jaar gelede om Nieu-Seeland toe te emigreer.

DIS ’n kwarteeu vandat ek landuit is. Tot nou toe kon ek nie hieroor skryf nie – dit was te rou.

Elke emigrant sal jou ’n ander storie vertel, hoewel met sekere oorvleueling. Oor die wenslikheid of praktiese aspekte van migrasie kan ek niemand raad gee nie. Soos die sielsalwers graag sê: Daar is nie regte of verkeerde besluite nie, net besluite met gevolge.

Ek weet wat die gevolge van hierdie besluit van my was, maar nie wat sou gebeur het as ek nié getrek het nie. Ek kan nie die lewe wat ek nou lei naas ’n lewe stel wat ek in Suid-Afrika sou gehad het en ’n waarde-oordeel vel nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.